Swartseevloot

Swartseevloot
Gestig 13 Mei 1783
Land Russiese Ryk (1783–1917)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (1917–1991)
Vlag van Rusland Rusland (1991–hede)
Onderdeel van Russiese Vloot
Tipe Seemag
Logo Mou-embleem van die Swartseevloot
Spesialisasie Vlootoorlogvoering
Amfibiese oorlogvoering
Hoofkwartier Krim
Krasnodar-krai
Aantal lede 45 oorlogskepe
6 duikbote
Veldslae Krimoorlog
Russies-Japannese Oorlog
Eerste Wêreldoorlog
Russiese Burgeroorlog
Tweede Wêreldoorlog
Russies-Georgiese Oorlog
Krim-krisis
Siriese Burgeroorlog
Russiese inval in Oekraïne

Die Swartseevloot (Russies: Черноморский флот, Tsjernomorski flot) is ’n groot, strategiese afdeling van die Russiese Vloot (voorheen van die vloot van die Sowjetunie en die Russiese Keiserryk) wat sedert die laat 18de eeu in die Swart- en Middellandse See aktief is. Die vloot se basisse is verskeie hawens in die Swartsee en die See van Azof, terwyl sy infrastruktuur op verskillende plekke op die Krim en in Krasnodar-krai geleë is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search